Archive for September, 2011
Hi, ctgbuff. Jy't definitief my in die ribbe gesteek! In die NVA was die 3-jaar Unteroffizier {onderkorporaal] veronderstel om die skakel tussen brass en troepe te wees. So ook seker die SAW korporaal. Miskien moet ons die ou Amerikaanse uitdrukking aanpas en sê "The muck stops here"! Nou ja, dankie vir die grappie. Net om af te sluit, nog 'n stuk "mediese" raad van my ou Koperaal tydens Basies in Ladysmith. Die een oggend toe ek 05:00 na die fluitjie vir PT aangetree het, sê hy vir my, "Troep, as jy so stadig f*k as wat jy aantrek, sal jy nooit Pa word nie!" Hy't my nogal behandeling daarvoor onmiddellik gegee: "Sak vir vyftig!" Sielkundig en liggaamlik. Was hy 'n aanhanger van holistiese terapie? Phillip
Those photos of bodies - could one be a SAAF pilot - looking at the overall . The other pics perhaps the spes force men killed in Cabinda in 1985 - Ops Argon ?
Can anyone help identify this holdall? I was an Armourer, but it is completely unfamiliar to me. Thanks.
I was in Op Moduler 1988, call sign 83